Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Linux nuus
Linux nuus [boodskap #1770] So, 03 Augustus 2003 17:19 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
vergeet watter kleur die "blue Screen" is.

--

Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...
Re: Linux nuus [boodskap #1783 is 'n antwoord op boodskap #1770] Ma, 04 Augustus 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bgjfhv$9pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
> met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
> vergeet watter kleur die "blue Screen" is.
>
> --
>
> Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...

Lees jy die Linux nuusgroepe?

Lorinda
Re: Linux nuus [boodskap #1794 is 'n antwoord op boodskap #1783] Ma, 04 Augustus 2003 20:30 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, meestal net as ek 'n probeem het..was egter lank laas by een gewees.


"Lorinda" wrote in message
news:3f2e8106$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgjfhv$9pl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het laat in Mei begin om my Linux Mandrake OS te porppageer. Ek wil graag
>> met julle meedeel dat alles nog vlot en volgens plan verloop. Ek het ook
>> vergeet watter kleur die "blue Screen" is.
>>
>> --
>>
>> Mandrake, steeds aan die gang en op volle vaart...
>
> Lees jy die Linux nuusgroepe?
>
> Lorinda
>
Vorige onderwerp: Kazaa.
Volgende onderwerp: Virus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:53:05 MGT 2024