Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » SUID-AFRIKAANSE FAMILIE GESKIEDENIS/GENEALOGIE
SUID-AFRIKAANSE FAMILIE GESKIEDENIS/GENEALOGIE [boodskap #16348] Vr, 24 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
As jy besig is om jou Suid-Afrikaanse familie geskiedenis/genealogie te
navors, sien http://www.islandnet.com/~lkool/
Re: SUID-AFRIKAANSE FAMILIE GESKIEDENIS/GENEALOGIE [boodskap #16419 is 'n antwoord op boodskap #16348] Di, 28 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Carel  is tans af-lyn  Carel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
abl wrote:
>
> As jy besig is om jou Suid-Afrikaanse familie geskiedenis/genealogie te
> navors, sien http://www.islandnet.com/~lkool/

Enigiemand wwat hier gaan induik, seblief, kyk bietjie hoekom is daar so
min van der wath's (let op die 'h') in SA? Ek het nie web toegang nie.
Dalk om dat my voorsate later as die ander Hollanders SA toe gekom het?

dankie baie

Carel
Vorige onderwerp: Afkoms van Lubbe
Volgende onderwerp: FAMILIE GESKIEDENIS EN GENEALOGIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:02:24 MGT 2024