Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Hoe kan ek na die US Imegreer
Hoe kan ek na die US Imegreer [boodskap #15880] So, 21 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
koll  is tans af-lyn  koll
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek het raad nodig, dringend !!

Ek en my vrou wil na Amerika immigreer, maar ons weet nie hoe om te werk
te gaan om 'n werkspermit te bekom nie. Enige hulp en voorstelle sal
waardeer word.
E-Mail: ko...@ix.netcom.com

By voorbaat dank
Andre de Witt
Re: Hoe kan ek na die US Imegreer [boodskap #15887 is 'n antwoord op boodskap #15880] Ma, 22 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Jun 1998 21:15:44 -0500, Bond wrote:

> Ek het raad nodig, dringend !!
>
> Ek en my vrou wil na Amerika immigreer, maar ons weet nie hoe om te werk
> te gaan om 'n werkspermit te bekom nie. Enige hulp en voorstelle sal
> waardeer word.
> E-Mail: ko...@ix.netcom.com
>
> By voorbaat dank
> Andre de Witt

Kry werk in Amerika - jy of jou vrou. Jou werkgewer moet jou visum
reel en daarvoor aansoek doen.

Dis nie maklik nie - maar deur en deur die moete werd!

Watse kwalifikasies het jy?
Vorige onderwerp: Afrikaner in Engeland!!
Volgende onderwerp: Hier sit ek in Engeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:16:00 MGT 2024