Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Linux rules ok
Linux rules ok [boodskap #1401] So, 20 Julie 2003 22:44 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Lorinda, ek kan nie onthou of ek jou al gevra het nie. Gebruik jy Linux?
>
> Ek het op 'n baie oulike en kleurvolle "icon set" afgekom.
> Jy kan dit hier gaan aflaai:
>
> http://www.linuxcult.com
>
>

Ek gebruik dit (nog) nie, maar ek sal die link onthou. Ek sal dit een
van die dae installeer.

Lorinda
Re: Linux rules ok [boodskap #1407 is 'n antwoord op boodskap #1401] Ma, 21 Julie 2003 22:48 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:
> Ek gebruik dit (nog) nie, maar ek sal die link onthou. Ek sal dit een
> van die dae installeer.
>

Watter weergawe gebruik jy??

Ek het nie kennis van die ander nie, maar ke vind Mandrake taamlik
gebruikersvriendlik. Ek sal dit vir mense wat gewoond is/was aan Windows
voorstel. Dis nou nie regtig "plug-'n-play nie, maar as mens beried is om
baie te lees en jouself te leer sal jy regkom.
Vorige onderwerp: Microsoft biegstuk 1
Volgende onderwerp: screenshot ver1.1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:42:53 MGT 2024