Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Microsoft biegstuk 1
Microsoft biegstuk 1 [boodskap #1404] So, 20 Julie 2003 23:35
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:
> Lorinda wrote:
>
>
>> Ek gebruik dit (nog) nie, maar ek sal die link onthou. Ek sal dit een
>> van die dae installeer.
>>
>
> Watter weergawe gebruik jy??
>
> Ek het nie kennis van die ander nie, maar ke vind Mandrake taamlik
> gebruikersvriendlik. Ek sal dit vir mense wat gewoond is/was aan Windows
> voorstel. Dis nou nie regtig "plug-'n-play nie, maar as mens beried is om
> baie te lees en jouself te leer sal jy regkom.
>

Ek gebruik nog Microsoft, maar ek het redelike kennis van Linux, en ek
dreig nou al lank om dit te begin gebruik. Een van die dae sal ek so
ver kom:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Linuxcult
Volgende onderwerp: Linux rules ok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 20:59:25 MGT 2024