Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Wie's almal oorsee?
Wie's almal oorsee? [boodskap #12916] Do, 26 Februarie 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jis Gloudina, mooi woorde daar uit die "frozen north"!

Sê my, het julle kontak met ander Suid Afrikaners in Kanada? En Afrikaanse
mense? Ken jy mense in die VSA?
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

Indien die laaste,
| nooi ek hom uit om, sonder die
| vieslike taal, by ons te kom
| uitspan. Ons skryf, vanuit alle
| dele van die wereld, en skep so
| 'n volledige prent van die
| Afrikaanse kultuur.
|
| Gloudina Bouwer
|
Vorige onderwerp: Stel belang in Australie??????
Volgende onderwerp: Australie: Ek bly lekker dankie !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 03:14:18 MGT 2024