Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SOS SMS KBD?
SOS SMS KBD? [boodskap #85995] Wo, 22 Oktober 2003 13:16 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
. . . - - - . . . = SOS
. . . - - . . . = SMS

Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?

KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?

:-)

TJ
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #85997 is 'n antwoord op boodskap #85995] Wo, 22 Oktober 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak 'n proeflopie - stuur vir 50% van jou vriende dat jy binnekort vir
hulle 'n KBD gaan stuur, en die ander 50% dat jy vir hulle 'n SMS gaan
stuur - en kyk dan volgens hul antwoorde of hulle verstaan het wat jou
boodskap was;)
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86001 is 'n antwoord op boodskap #85995] Wo, 22 Oktober 2003 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ek sal jou vanaand 'ES EM ES', en vir jou sê." :o)) Ons gebruik SMS, ek
glo nie daar is eers 'n Afrikaanse weergawe nie.

"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86019 is 'n antwoord op boodskap #85995] Wo, 22 Oktober 2003 21:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
dis soos sommige mense na 'n kompakskyf as 'n SEE DEE
verwys...uhm...waarvoor staan CD dan nou presies...?!

"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86129 is 'n antwoord op boodskap #85995] Vr, 24 Oktober 2003 09:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Esme Ward  is tans af-lyn  Esme Ward
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
TJ is jy in engeland in london of nie

"TJ" skryf in boodskap news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> . . . - - - . . . = SOS
> . . . - - . . . = SMS
>
> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>
> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #86132 is 'n antwoord op boodskap #86129] Vr, 24 Oktober 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toe ek laas in die webcam gekyk het was ek nog in Gauteng, SA.

:-)

TJ

"Esme Ward" skryf in boodskap news:0K6mb.97$BK.26@newsfep3-gui.server.ntli.net...
> TJ is jy in engeland in london of nie
>
> "TJ" wrote in message
> news:bn5vv6$cpq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> . . . - - - . . . = SOS
>> . . . - - . . . = SMS
>>
>> Wat is "SMS (Short Message Service)" in Afrikaans?
>>
>> KBD? Wat noem julle dit of word SMS gebruik?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: SOS SMS KBD? [boodskap #120833 is 'n antwoord op boodskap #86132] Sa, 20 Oktober 2018 06:15 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit lyk of die afkorting KBD (Kort Boodskap Diens) wel gebruik word, hoewel SMS (Short Messaging Service) ingeburger is. As mens dit eg Afrikaans wil hou, kan mens dalk van 'n "(selfoon)boodskap", of soos die Amerikaners van 'n "teks" praat: "Ek teks die nommer vir jou." Mense stuur in elke geval nie meer so baie SMS-boodskappe nie. Dit lyk of WhatsApp en ander toepassings oorgeneem het.

Kyk byvoorbeeld na die WET OP ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE van 2005:
KBD = kortboodskapdiens waardeur teks oor 'n elektroniese kommunikasienetwerk gestuur word.
Vorige onderwerp: Vrouedag
Volgende onderwerp: OCR en Boeroorlog-literatuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:19:42 MGT 2024