Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Swart Twitter Vier Afsterwe van Pik Botha - Telegraaf.co.za
Swart Twitter Vier Afsterwe van Pik Botha - Telegraaf.co.za [boodskap #120819] So, 14 Oktober 2018 14:43 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Swart Twitter het die afsterwe van wyle minister van binnelandse sake, Pik Botha, verwelkom en van die geleentheid gebruik gemaak om met grondonteiening te dreig.

Volledige berig
Re: Swart Twitter Vier Afsterwe van Pik Botha - Telegraaf.co.za [boodskap #120821 is 'n antwoord op boodskap #120819] So, 14 Oktober 2018 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Ja, dis nogal onsensitief en erg skokkend. Ek het self op 'n paar twitte oor die onderwerp afgekom wat my ontstel het. Dit lyk of meeste mense dink dat PW Both en Pik Botha dieselfde persoon was. Talle het gesê hulle dag dat hy al lankal oorlede is. Ek het selfs 'n tweet gesien wat beweer dat die dood van enige Botha goeie nuus is. Shocked
Re: Swart Twitter Vier Afsterwe van Pik Botha - Telegraaf.co.za [boodskap #120822 is 'n antwoord op boodskap #120821] So, 14 Oktober 2018 19:02 Na vorige boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
Ai!
Vorige onderwerp: Pik Botha oorlede
Volgende onderwerp: Dans ten bate van Gelyke Kanse se hofstryd vir die behoud van Afrikaans by die U. Stellenbosch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 22:18:18 MGT 2024