Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Woordeboek
Woordeboek [boodskap #46] Do, 28 September 2000 20:45 na volgende boodskap
Bruce Botha  is tans af-lyn  Bruce Botha
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Help Asseblief,

Ek soek 'n Web Address waarin ek woorde kan opsoek iets soos die HAT of WAT

Bruce
Re: Woordeboek [boodskap #120732 is 'n antwoord op boodskap #46] Di, 14 Augustus 2018 06:30 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Daar is sommer 'n hele paar goeie Afrikaanse woordeboeke aanlyn beskikbaar. Probeer een van die volgende:

Vir 'n jaarlikse fooi, maar absoluut die moeite werd:
Gratis:
Laat weet as julle enige ander goeies teëkom.
Vorige onderwerp: Beter Afrikaans
Volgende onderwerp: Kort oorsig oor die geskiedenis van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:53:24 MGT 2024