Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Mieliepap
Mieliepap [boodskap #119229] Sa, 12 September 2009 07:11 na volgende boodskap
tjalie  is tans af-lyn  tjalie
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

Is daar iemand uit jullie groep die me kan help met een eenvoudig resep
om mieliepap te maak?
Gaarne zou ek die klassieke manier van beryding toepas zonder melk.
Omdat ek uit 'n ander wereld (Belgie) kom weet ek ook niet zo mooi nie
watter mieliemeel ek moet gebruik.
Liefst zo veel mogelijk gedetailleerde uitleg, want ek is nie 'n goeie
kok nie.

tjalie
Re: Mieliepap [boodskap #120648 is 'n antwoord op boodskap #119229] Vr, 29 Junie 2018 19:45 Na vorige boodskap
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
Bestanddele:
2 koppies water
1 koppie mieliemeel
1 teelepel sout

Metode:
Die water moet goed kook alvorens die mieliemeel ingegooi word.
Roer af-en-toe (elke 15 minute) tot gaar.
Die geheim is om dit vir minstens 30 minute stadig te laat stoom oor lae hitte, sonder om te veel aan te brand.

Vir ekstra geur kan botter of ingelegde heel mieliepitte bygevoeg word.
Vorige onderwerp: Potbrood
Volgende onderwerp: Sappige mopaniewurms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 19:39:46 MGT 2024