Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Darem nie 'n plaasaanval nie
Darem nie 'n plaasaanval nie [boodskap #120640] Ma, 25 Junie 2018 18:36
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Blond gaan na Binnelandse Sake om 'n sterfgeval te registreer.

Klerk: "Wat is die oorledene se naam?"
Blond: "Pieter Johannes Botha."

Klerk: "Geslag?"
Blond: "Nee darem nie, hy is in sy slaap dood!"
Vorige onderwerp: Senior oomblikkie
Volgende onderwerp: Verkeerde geskenk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:50:00 MGT 2024