Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op soek na die volgende persone ....
Op soek na die volgende persone .... [boodskap #71989] Wo, 15 Januarie 2003 15:10 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Daniela)

Hallo

Ek is woon in Switserland, en vlieg na SA vir die eerste maal in 10
jare. Ek is op soek na die volgende persone. Miskien weet iemand van n
metode om n persoon in SA op die net te vind, of n telefoon book op
die net?:

Dr Wilraad Lottering (op skool in Louis Trichardt)
Dan Marias (piloot) (op skool in Louis Trichardt, van Klein Afrika,
noord van Loius trichardt)
Lieske Wiersma van Pretoria
Ben van Loggerenberg (Pretoria)
Iaan Bekker (skilder in Houtbaai)
Michelle Bekker (van Switserland)

Groete

Daniela Senn
Re: Op soek na die volgende persone .... [boodskap #71995 is 'n antwoord op boodskap #71989] Wo, 15 Januarie 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
kyk op Telkom se webwerf - ek verstaan al die inligting van die gidse is nou
daar beskikbaat.
Annette

skryf in boodskap news:3e2674ed.21757485@news.swissonline.ch...
> Hallo
>
> Ek is woon in Switserland, en vlieg na SA vir die eerste maal in 10
> jare. Ek is op soek na die volgende persone. Miskien weet iemand van n
> metode om n persoon in SA op die net te vind, of n telefoon book op
> die net?:
>
> Dr Wilraad Lottering (op skool in Louis Trichardt)
> Dan Marias (piloot) (op skool in Louis Trichardt, van Klein Afrika,
> noord van Loius trichardt)
> Lieske Wiersma van Pretoria
> Ben van Loggerenberg (Pretoria)
> Iaan Bekker (skilder in Houtbaai)
> Michelle Bekker (van Switserland)
>
> Groete
>
> Daniela Senn
Re: Op soek na die volgende persone .... [boodskap #72002 is 'n antwoord op boodskap #71989] Wo, 15 Januarie 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Daniella,
Die Suid Afrikaanse telefoonboel is "on line"
klik na: http://196.15.219.249
Groete van Nederland
Patrick
Re: Op soek na die volgende persone .... [boodskap #120222 is 'n antwoord op boodskap #71989] Wo, 11 Maart 2015 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
in...@adoptedchild.co  is tans af-lyn  in...@adoptedchild.co
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2015
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Daniella
Ek sal jou kan help om van die mense na wie jy soek op te spoor. Ek spoor biologiese ouers en aangenome kinders op vir die laaste 24 jaar en behaal baie groot sukses. As jy belangstel, stuur asb. vir my 'n epos met al die inligting, dan kan ek kyk of ek jou sal kan help.
Groete
Leonie
Email: in...@adoptedchild.co.za
Op soek na die volgende persone .... [boodskap #120302 is 'n antwoord op boodskap #71989] Sa, 06 Augustus 2016 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
wlott...  is tans af-lyn  wlott...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2016
Karma: 0
Junior Lid
Hi Daniella

Wilraad hier

Het Suid Afrika verlaat in 2000

Woon nou al 16 jaar in Toronto area in Kanada

MD en ER Physician hier

Hoop alles gaan goed in Switzerland
Re: Op soek na die volgende persone .... [boodskap #120306 is 'n antwoord op boodskap #120302] So, 21 Augustus 2016 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Op Sat, 06 Aug 2016 09:54:22 -0700, schreef wlottering:

> Hi Daniella
>
Is Daniella nog hier?
Ag, ek sou wil geweet het of sy nog steeds in die lewe is!..
Ek is self geen Afrikaner nie, ek is 'n Vlaming, en ek weet Daniella se eggenoot is ook 'n Vlaming..
Daniella, is jy nog steeds hier? Moet 'n bietjie skryf na my toe. Jy sal my steeds vind op strand...@gmail.com. Groetnis vir
jou eggetoon! Dis jammer ek het nooit geweet watter een hy is nie!!
Groete vir Daniella. Daniella was ooit, tesame met Gloudina, een van die lewendigste vrouwens wat ek hier ooit op hierdie
nuusgroep geken het.
--
Norbert die strandkruier & vrugtekweker
Re: Op soek na die volgende persone .... [boodskap #120334 is 'n antwoord op boodskap #71989] Wo, 29 Maart 2017 05:13 Na vorige boodskap
sanet...  is tans af-lyn  sanet...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2017
Karma: 0
Junior Lid
On Wednesday, January 15, 2003 at 5:10:28 PM UTC+2, nor...@googlegroups.com wrote:
> Hallo
>
> Ek is woon in Switserland, en vlieg na SA vir die eerste maal in 10
> jare. Ek is op soek na die volgende persone. Miskien weet iemand van n
> metode om n persoon in SA op die net te vind, of n telefoon book op
> die net?:
>
> Dr Wilraad Lottering (op skool in Louis Trichardt)
> Dan Marias (piloot) (op skool in Louis Trichardt, van Klein Afrika,
> noord van Loius trichardt)
> Lieske Wiersma van Pretoria
> Ben van Loggerenberg (Pretoria)
> Iaan Bekker (skilder in Houtbaai)
> Michelle Bekker (van Switserland)
>
> Groete
>
> Daniela Senn

Hallo Daniela
Soek jy nog na enige iemand in Suid-Afrika?
Groete
Leonie
Vorige onderwerp: Groete uit Amerika
Volgende onderwerp: Woltemade se perd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:34:57 MGT 2024