Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Man met Flits" van D.J.OPPERMAN (vir Koos die Tweede)
"Man met Flits" van D.J.OPPERMAN (vir Koos die Tweede) [boodskap #120284] So, 15 Mei 2016 23:57
brianl...  is tans af-lyn  brianl...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2016
Karma: 0
Junior Lid
"eviscerate" nie diviserate nie. Dit beteken uithaal of verwyder en d's 'n gesegde oftewel 'n werkwoord. Elliot gebruik dit in The Waste Land as 'n byvoeglike naamwoord. Dit sou amper die idee van mineraallose grond skep.
Re: "Man met Flits" van D.J.OPPERMAN (vir Koos die Tweede) [boodskap #120651 is 'n antwoord op boodskap #120284] Ma, 03 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Interesante interpretasie. Eendag op Afrikaans radio 'n bespreking gehoor waar
'n digter gevra is deur die 'duidelik hoog gekwalifiseerde' onderhoudsvoerder,
oor iets wat geklink het soos die bogenoemde met allerhande hogere afrikaanse
woorde wat natuurlik al die regte goed soos - eksitensialisme, idealisme,
filosofie, chaos, absurditeit , verwysings na middeleeuse filosowe ens en
allerhande vertolkings wat dan aan die gedig geheg sou kon word, ingesluit
het. Waarop die digter droogweg opgemerk het dat hy nou nog nie so na die
gedig gekyk het nie maar dat dit 'n interessante interpretasie sou kon wees.

Klink vir my na die normale verbale diarree wat gewoonlik met die ontleding van
gedigte saamgaan. Dis nou soos 'n klomp rekenaar nerds vir die ander mense in
die hysbak klink.

Cheers
Lou
Vorige onderwerp: " gebed van 'n groen perske " deur ANNESU DE VOS
Volgende onderwerp: Gedigte deur PHILIP DE VOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:23:22 MGT 2024