Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Wanneer om die Kersboom af te slaan?
Wanneer om die Kersboom af te slaan? [boodskap #11964] Di, 30 Desember 1997 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wanneer is 'n ou nou werklik veronderstel om die Kersboom op te slaan en
weg te pak.
Kan ek hom nie maar los tot na Nuwe Jaar nie?
Laat weet my tog asseblief?

Mooi Bly!
Hein / Port Elizabeth (S.A)
He...@hinet.co.za
Vorige onderwerp: Trekker Monument, Retiefpas
Volgende onderwerp: Reis Vertellinge oor SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:16:46 MGT 2024