Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Hoekom styg die rand?
Hoekom styg die rand? [boodskap #119134] Wo, 06 Mei 2009 15:00 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek merk dat die rand taamlik goed aansterk.
Hoekom?

Gloudina
Re: Hoekom styg die rand? [boodskap #119144 is 'n antwoord op boodskap #119134] Do, 14 Mei 2009 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ballermann, Bodo  is tans af-lyn  Ballermann, Bodo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2009
Karma: 0
Junior Lid
Rest of the world is weak! See here:

http://digedag.di.ohost.de/fun/slides/euro+paper.html

"Hessie" wrote in message
news:ced10d46-f0e1-4176-ab9d-8b145116c123@l5g2000vbc.googleg roups.com...
> Ek merk dat die rand taamlik goed aansterk.
> Hoekom?
>
> Gloudina
Re: Hoekom styg die rand? [boodskap #119147 is 'n antwoord op boodskap #119144] Do, 14 Mei 2009 22:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ballermann, Bodo" skryf

> Rest of the world is weak!

Nee, ek dink nie dat dit die hele storie is
nie. Een analise wat ek gesien het, is dat
die markte verlig is dat die verkiesing oor
is, sonder enige geweld, en dat daar geen
teken is van drastiese beleidsveranderings
nie. Ook dat Trevor Manuel 'n versterkte
posisie in die kabinet het.

Gloudina
Re: Hoekom styg die rand? [boodskap #119252 is 'n antwoord op boodskap #119147] Wo, 23 Desember 2009 17:27 Na vorige boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
"Hessie" schreef in bericht
news:13f92aac-3f8e-4099-b723-f51d2c938e23@s16g2000vbp.google groups.com...
>
> "Ballermann, Bodo" skryf
>
>> Rest of the world is weak!
>
> Nee, ek dink nie dat dit die hele storie is
> nie. Een analise wat ek gesien het, is dat
> die markte verlig is dat die verkiesing oor
> is, sonder enige geweld, en dat daar geen
> teken is van drastiese beleidsveranderings
> nie. Ook dat Trevor Manuel 'n versterkte
> posisie in die kabinet het.
>
> Gloudina

Gloudina,hoe gaan dit daar in die kou Canada,geen kou voete?
Vorige onderwerp: Jan Taks en die Wet
Volgende onderwerp: Arm wittes ná maand steeds sonder hulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:42:20 MGT 2024