Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN
" Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN [boodskap #118284] Vr, 01 Augustus 2008 14:57
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
TANT MIEM BY DIE BIDUUR
Barend J. Toerien

Voor die biduur van die kring
vra Tant Miem die ouderling,
“Oor wie sal ons ons vandag bekommer,
Wie met karwats tot bekering bring?
Of bid ons sommer?”
Vorige onderwerp: " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Uit "Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 02:35:31 MGT 2024