Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Viva Skype!! Panzi Telkom!!
Viva Skype!! Panzi Telkom!! [boodskap #117805] Ma, 23 Junie 2008 12:46 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Oftewel - die nuwe werklikheid arriveer ook stadig, drup-drup, in
Suid-Afrika.

Familielid gee nou klas in Suid-Korea. Sy het verlede week internet
gekry in haar woonstel. Nodeloos om te se, dit is hoësped en sonder
cap.

Ek het in afwagting daarop broadband gekry. Mweb ADSL (kon nie langer
wag vir Neotel nie wat in die stadium net so fokken useless soos
Telkom lyk).
Ek het 2 gig cap gekry waarvoor en so R350 per maand betaal

Die naweek het ons toe Skype getry. Vir 4 en 'n half uur geyakity oor
die naweek MET video feed van die kant af (sy het nog nie 'n webcam
gekoop nie). En dit het altesame so 250 megs gebruik.
Re: Viva Skype!! Panzi Telkom!! [boodskap #117818 is 'n antwoord op boodskap #117805] Ma, 23 Junie 2008 13:49 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

> Oftewel - die nuwe werklikheid arriveer ook stadig, drup-drup, in
> Suid-Afrika.

Skype is darem al lank al moontlik in
Suid-Afrika. Taamlik baie van ons
familielede het ons al geskype.
Ek vind Skype egter bietjie van 'n
pyn in die nek. Dit is baie inbrekend op
mens se privaatheid. Ons ignoreer nou
alle aansoeke om te skype uit beginsel,
veral mense wat in Ottawa self is en net
die telefoon kan optel as hulle met ons
wil praat. Alleen vir ons seun in Engeland
sal ons alles los en met hom praat.

Gloudina
Vorige onderwerp: Ferdi
Volgende onderwerp: Ferdi - Vista
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:35:13 MGT 2024