Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Super 12 Bulls vs Sharks
Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114030] Di, 15 Mei 2007 21:59 na volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Plaas jou voorspelling hier onder
Bulls 28
Sharks 21
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114031 is 'n antwoord op boodskap #114030] Wo, 16 Mei 2007 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"ekke" wrote in message
news:464a2d8b$0$500$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Plaas jou voorspelling hier onder
> Bulls 28
> Sharks 21

Bulle 35
Goudvis 17
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114032 is 'n antwoord op boodskap #114031] Wo, 16 Mei 2007 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 16 May 2007 07:54:03 +0200, "Riaan" wrote:
> "ekke" wrote in message
> news:464a2d8b$0$500$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
>> Plaas jou voorspelling hier onder
>> Bulls 28
>> Sharks 21
>
> Bulle 35
> Goudvis 17
>

Sardiens 22
Bul kalfies 18
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114036 is 'n antwoord op boodskap #114032] Do, 17 Mei 2007 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...

> Sardiens 22
> Bul kalfies 18

Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
verloor verwerk met nog meer drank
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114037 is 'n antwoord op boodskap #114036] Do, 17 Mei 2007 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 17 May 2007 11:54:05 +0200, "Riaan" wrote:

> "Dave" wrote in message
> news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...
>
>> Sardiens 22
>> Bul kalfies 18
>
> Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
> braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
> verloor verwerk met nog meer drank
>

Aikôna, Riaan, ek het nie kaartjies nie. Die stadion is 3 min se ry
hiervandaan, en 'n vrou met wie ek daagliks baie te doen het, hanteer
een van die petrolmaatskappye se losies daarbinne.

Die formule wedrenne (straatresies) is in die straat langs die wat ons
in woon, en ek het eiendom in daardie straat. As ek die TV afskakel,
hoor ek die karry se gezziiiiiiiiiiiiiinggg!! (hulle klink mos soos
50cc japanesies maar doen 300kmu). Die Comradeshardlopers hardloop
binne (hard)loopafstand verby, maar...

alles dit bekyk ek op TV. Ek doen dit met die TV so linkserig van my
en 'n rekenaar voor my. As ek 'n bier wil drink, kom dit yskoud uit
die yskas binne in 'n yskoue beker. As ek koffie wil drink gooi ek dit
nie uit 'n fles nie, en daar is selfs beskuit. As ek ruimte moet maak
vir nog 'n bier, klim ek nie pawiljoentrappies af en gaan staan in 'n
ry voor 'n vuil toilet nie, en die son brand my nie rooi op die
pawiljoen nie. As die show verby is, is ek nie in traficjams nie en
daartydens hoef niemand my kar op te pas nie.

Viva TV!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114038 is 'n antwoord op boodskap #114037] Do, 17 Mei 2007 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dave jy klink na 'n sissie.

"Dave" skryf in boodskap news:kcgo43lp655i143j4mfqsqf8ft6sq7cjmb@4ax.com...
> On Thu, 17 May 2007 11:54:05 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> "Dave" wrote in message
>> news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...

>>> Sardiens 22
>>> Bul kalfies 18

>> Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
>> braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
>> verloor verwerk met nog meer drank

>
>
> Aikôna, Riaan, ek het nie kaartjies nie. Die stadion is 3 min se ry
> hiervandaan, en 'n vrou met wie ek daagliks baie te doen het, hanteer
> een van die petrolmaatskappye se losies daarbinne.
>
> Die formule wedrenne (straatresies) is in die straat langs die wat ons
> in woon, en ek het eiendom in daardie straat. As ek die TV afskakel,
> hoor ek die karry se gezziiiiiiiiiiiiiinggg!! (hulle klink mos soos
> 50cc japanesies maar doen 300kmu). Die Comradeshardlopers hardloop
> binne (hard)loopafstand verby, maar...
>
> alles dit bekyk ek op TV. Ek doen dit met die TV so linkserig van my
> en 'n rekenaar voor my. As ek 'n bier wil drink, kom dit yskoud uit
> die yskas binne in 'n yskoue beker. As ek koffie wil drink gooi ek dit
> nie uit 'n fles nie, en daar is selfs beskuit. As ek ruimte moet maak
> vir nog 'n bier, klim ek nie pawiljoentrappies af en gaan staan in 'n
> ry voor 'n vuil toilet nie, en die son brand my nie rooi op die
> pawiljoen nie. As die show verby is, is ek nie in traficjams nie en
> daartydens hoef niemand my kar op te pas nie.
>
> Viva TV!!!!!!!!!!!!!!!
>
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114039 is 'n antwoord op boodskap #114038] Vr, 18 Mei 2007 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 18 May 2007 07:02:52 +1000, "ekke" wrote:

> Dave jy klink na 'n sissie.
>
> "Dave" wrote in message
> news:kcgo43lp655i143j4mfqsqf8ft6sq7cjmb@4ax.com...
>> On Thu, 17 May 2007 11:54:05 +0200, "Riaan" wrote:

>>> "Dave" wrote in message
>>> news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...
>
>>>> Sardiens 22
>>>> Bul kalfies 18
>
>>> Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
>>> braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
>>> verloor verwerk met nog meer drank
>


>> Aikôna, Riaan, ek het nie kaartjies nie. Die stadion is 3 min se ry
>> hiervandaan, en 'n vrou met wie ek daagliks baie te doen het, hanteer
>> een van die petrolmaatskappye se losies daarbinne.

>> Die formule wedrenne (straatresies) is in die straat langs die wat ons
>> in woon, en ek het eiendom in daardie straat. As ek die TV afskakel,
>> hoor ek die karry se gezziiiiiiiiiiiiiinggg!! (hulle klink mos soos
>> 50cc japanesies maar doen 300kmu). Die Comradeshardlopers hardloop
>> binne (hard)loopafstand verby, maar...

>> alles dit bekyk ek op TV. Ek doen dit met die TV so linkserig van my
>> en 'n rekenaar voor my. As ek 'n bier wil drink, kom dit yskoud uit
>> die yskas binne in 'n yskoue beker. As ek koffie wil drink gooi ek dit
>> nie uit 'n fles nie, en daar is selfs beskuit. As ek ruimte moet maak
>> vir nog 'n bier, klim ek nie pawiljoentrappies af en gaan staan in 'n
>> ry voor 'n vuil toilet nie, en die son brand my nie rooi op die
>> pawiljoen nie. As die show verby is, is ek nie in traficjams nie en
>> daartydens hoef niemand my kar op te pas nie.

>> Viva TV!!!!!!!!!!!!!!!

>

Daar is twee tipes briewe waarop ek nie reageer nie.
Die eerste is die van 'top posters'
en tweedens beantwoord ek ook 'een sin briewe' nie.

In hierdie geval maak ek 'n uitsondering want ek dink dat jy
baie graag die kuns om briewe te skryf wil bemeester, en gee graag
raad.

Lees dié van ander, en oefen dan, al is dit eers op notapapier wat jy
weer weggooi. Probeer om verbetering te toon, al is dit tydsaam, maar
moet hoegenaamd nie, as jy enigsins indruk wil maak, op dieselfde
een(voudige)sinnige trant bly nie. Besoek biblioteke, lees tydskrifte,
koerante ens. daar is vele voorbeelde. Skryf in jou kladboek briewe en
vra jou klasmaats wat hulle daarvan dink. Vra jou onderwyser om raad.
Besoek tydens pouses julle skoolbiblioteek.
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114040 is 'n antwoord op boodskap #114039] Vr, 18 Mei 2007 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jj[1]  is tans af-lyn  jj[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan wat jy se. Ek het net nie so baie tyd om lang briewe te skryf
nie. Hier in Aus moet ons alles self doen, hier is nie "boys" nie.
Stem saam oor TV kyk, dit is makliker om in die privaatheid van jou eie
sitkamer 'n traan te stort as jou span verloor.

"Dave" skryf in boodskap news:5erq43ljrjpj70pvt76dlcrmdmsij9te3a@4ax.com...
> On Fri, 18 May 2007 07:02:52 +1000, "ekke" wrote:
>
>> Dave jy klink na 'n sissie.

>> "Dave" wrote in message
>> news:kcgo43lp655i143j4mfqsqf8ft6sq7cjmb@4ax.com...
>>> On Thu, 17 May 2007 11:54:05 +0200, "Riaan" wrote:
>
>>>> "Dave" wrote in message
>>>> news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...
>>
>>>> > Sardiens 22
>>>> > Bul kalfies 18
>>
>>>> Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
>>>> braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
>>>> verloor verwerk met nog meer drank
>>
>
>
>>> Aikôna, Riaan, ek het nie kaartjies nie. Die stadion is 3 min se ry
>>> hiervandaan, en 'n vrou met wie ek daagliks baie te doen het, hanteer
>>> een van die petrolmaatskappye se losies daarbinne.
>
>>> Die formule wedrenne (straatresies) is in die straat langs die wat ons
>>> in woon, en ek het eiendom in daardie straat. As ek die TV afskakel,
>>> hoor ek die karry se gezziiiiiiiiiiiiiinggg!! (hulle klink mos soos
>>> 50cc japanesies maar doen 300kmu). Die Comradeshardlopers hardloop
>>> binne (hard)loopafstand verby, maar...
>
>>> alles dit bekyk ek op TV. Ek doen dit met die TV so linkserig van my
>>> en 'n rekenaar voor my. As ek 'n bier wil drink, kom dit yskoud uit
>>> die yskas binne in 'n yskoue beker. As ek koffie wil drink gooi ek dit
>>> nie uit 'n fles nie, en daar is selfs beskuit. As ek ruimte moet maak
>>> vir nog 'n bier, klim ek nie pawiljoentrappies af en gaan staan in 'n
>>> ry voor 'n vuil toilet nie, en die son brand my nie rooi op die
>>> pawiljoen nie. As die show verby is, is ek nie in traficjams nie en
>>> daartydens hoef niemand my kar op te pas nie.
>
>>> Viva TV!!!!!!!!!!!!!!!
>

>
>
> Daar is twee tipes briewe waarop ek nie reageer nie.
> Die eerste is die van 'top posters'
> en tweedens beantwoord ek ook 'een sin briewe' nie.
>
> In hierdie geval maak ek 'n uitsondering want ek dink dat jy
> baie graag die kuns om briewe te skryf wil bemeester, en gee graag
> raad.
>
> Lees dié van ander, en oefen dan, al is dit eers op notapapier wat jy
> weer weggooi. Probeer om verbetering te toon, al is dit tydsaam, maar
> moet hoegenaamd nie, as jy enigsins indruk wil maak, op dieselfde
> een(voudige)sinnige trant bly nie. Besoek biblioteke, lees tydskrifte,
> koerante ens. daar is vele voorbeelde. Skryf in jou kladboek briewe en
> vra jou klasmaats wat hulle daarvan dink. Vra jou onderwyser om raad.
> Besoek tydens pouses julle skoolbiblioteek.
>
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114041 is 'n antwoord op boodskap #114040] Vr, 18 Mei 2007 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jj[1]  is tans af-lyn  jj[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan wat jy se. Ek het net nie so baie tyd om lang briewe te skryf
nie. Hier in Aus moet ons alles self doen, hier is nie "boys" nie.
Stem saam oor TV kyk, dit is makliker om in die privaatheid van jou eie
sitkamer 'n traan te stort as jou span verloor.

"ekke" skryf in boodskap news:MWf3i.1234$wH4.472@news-server.bigpond.net.au...
> Ek verstaan wat jy se. Ek het net nie so baie tyd om lang briewe te skryf
> nie. Hier in Aus moet ons alles self doen, hier is nie "boys" nie.
> Stem saam oor TV kyk, dit is makliker om in die privaatheid van jou eie
> sitkamer 'n traan te stort as jou span verloor.
>
> "Dave" wrote in message
> news:5erq43ljrjpj70pvt76dlcrmdmsij9te3a@4ax.com...
>> On Fri, 18 May 2007 07:02:52 +1000, "ekke" wrote:

>>> Dave jy klink na 'n sissie.
>
>>> "Dave" wrote in message
>>> news:kcgo43lp655i143j4mfqsqf8ft6sq7cjmb@4ax.com...
>>>> On Thu, 17 May 2007 11:54:05 +0200, "Riaan" wrote:
>>
>>>> >"Dave" wrote in message
>>>> >news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...
>>>
>>>> >> Sardiens 22
>>>> >> Bul kalfies 18
>>>
>>>> >Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
>>>> >braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
>>>> >verloor verwerk met nog meer drank
>>>
>>
>>
>>>> Aikôna, Riaan, ek het nie kaartjies nie. Die stadion is 3 min se ry
>>>> hiervandaan, en 'n vrou met wie ek daagliks baie te doen het, hanteer
>>>> een van die petrolmaatskappye se losies daarbinne.
>>
>>>> Die formule wedrenne (straatresies) is in die straat langs die wat ons
>>>> in woon, en ek het eiendom in daardie straat. As ek die TV afskakel,
>>>> hoor ek die karry se gezziiiiiiiiiiiiiinggg!! (hulle klink mos soos
>>>> 50cc japanesies maar doen 300kmu). Die Comradeshardlopers hardloop
>>>> binne (hard)loopafstand verby, maar...
>>
>>>> alles dit bekyk ek op TV. Ek doen dit met die TV so linkserig van my
>>>> en 'n rekenaar voor my. As ek 'n bier wil drink, kom dit yskoud uit
>>>> die yskas binne in 'n yskoue beker. As ek koffie wil drink gooi ek dit
>>>> nie uit 'n fles nie, en daar is selfs beskuit. As ek ruimte moet maak
>>>> vir nog 'n bier, klim ek nie pawiljoentrappies af en gaan staan in 'n
>>>> ry voor 'n vuil toilet nie, en die son brand my nie rooi op die
>>>> pawiljoen nie. As die show verby is, is ek nie in traficjams nie en
>>>> daartydens hoef niemand my kar op te pas nie.
>>
>>>> Viva TV!!!!!!!!!!!!!!!
>>
>


>> Daar is twee tipes briewe waarop ek nie reageer nie.
>> Die eerste is die van 'top posters'
>> en tweedens beantwoord ek ook 'een sin briewe' nie.

>> In hierdie geval maak ek 'n uitsondering want ek dink dat jy
>> baie graag die kuns om briewe te skryf wil bemeester, en gee graag
>> raad.

>> Lees dié van ander, en oefen dan, al is dit eers op notapapier wat jy
>> weer weggooi. Probeer om verbetering te toon, al is dit tydsaam, maar
>> moet hoegenaamd nie, as jy enigsins indruk wil maak, op dieselfde
>> een(voudige)sinnige trant bly nie. Besoek biblioteke, lees tydskrifte,
>> koerante ens. daar is vele voorbeelde. Skryf in jou kladboek briewe en
>> vra jou klasmaats wat hulle daarvan dink. Vra jou onderwyser om raad.
>> Besoek tydens pouses julle skoolbiblioteek.


>
Re: Super 12 Bulls vs Sharks [boodskap #114042 is 'n antwoord op boodskap #114036] Vr, 18 Mei 2007 11:28 Na vorige boodskap
jj[1]  is tans af-lyn  jj[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
Riaan net die volgend inligting aangaande die eindstryd, soos "Boots & All"
in Aus en NZ dit sien.

Aus - Al twee die "experts" se die Sharks
NZ - Een se Sharks en die ander een die Bulls.

"Riaan" skryf in boodskap news:1179395485.143279@vasbyt.isdsl.net...
> "Dave" wrote in message
> news:ducl43pi1l4pgb15ga5rt6okqrl6bdekj0@4ax.com...
>
>> Sardiens 22
>> Bul kalfies 18
>
> Het jy kaartjies Dave?. Ons Pretoria manne sal maar die game so oor die
> braaivleis kole dophou, en die oorwinning vier met baie drank, of die
> verloor verwerk met nog meer drank
>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Castle het gescore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:33:59 MGT 2024