Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » krieket
krieket [boodskap #113943] So, 29 April 2007 22:38 na volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Graeme Smith is 'n doos.
Re: krieket [boodskap #113944 is 'n antwoord op boodskap #113943] Ma, 30 April 2007 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 30 Apr 2007 08:38:29 +1000, "ekke" wrote:

> Graeme Smith is 'n doos.
>

Wat maak dit die res van die spelers beter?
Besef jy hoeveel blankes het in die finals gespeel?
So daar val ons argument oor die kwota stelsel ook plat.
Moes Smith die game vir almal wen?
Hierdie is geen verdediging vir Graeme Smith nie maar slegs
'n uitwysing dat jy nie mbeki alleen kan kritiseer as die hele
regering korrup is nie.
En ek is geen krieket aanhanger nie. Een ou gooi 'n bal en 'n ander
slaan dit terug. Een ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug. Een
ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug - en so hou dit aan tot
vervelens toe. Verbeeldinglose spel.

My redenasie gaan slegs oor die eerste deel van wat ek geskryf het
want dit is feite - die tweede is slegs persoonlike opinie.
Re: krieket [boodskap #113949 is 'n antwoord op boodskap #113944] Ma, 30 April 2007 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Waar wat jy sê, maar 'n leier moet 'n voorbeeld stel. En in 'n "team sport"
moet hy 'n strategie en veg-gees hê.

Hansie en Clive Rice is goei voorbeel van wat 'n kaptein moet wees.

"Dave" skryf in boodskap news:eb5b33tempc8ndf9tj9elr9g0d04r1s3ce@4ax.com...
> On Mon, 30 Apr 2007 08:38:29 +1000, "ekke" wrote:
>
>> Graeme Smith is 'n doos.

>
> Wat maak dit die res van die spelers beter?
> Besef jy hoeveel blankes het in die finals gespeel?
> So daar val ons argument oor die kwota stelsel ook plat.
> Moes Smith die game vir almal wen?
> Hierdie is geen verdediging vir Graeme Smith nie maar slegs
> 'n uitwysing dat jy nie mbeki alleen kan kritiseer as die hele
> regering korrup is nie.
> En ek is geen krieket aanhanger nie. Een ou gooi 'n bal en 'n ander
> slaan dit terug. Een ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug. Een
> ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug - en so hou dit aan tot
> vervelens toe. Verbeeldinglose spel.
>
> My redenasie gaan slegs oor die eerste deel van wat ek geskryf het
> want dit is feite - die tweede is slegs persoonlike opinie.
>
Re: krieket [boodskap #113950 is 'n antwoord op boodskap #113949] Di, 01 Mei 2007 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 1 May 2007 07:39:37 +1000, "ekke" wrote:

> Waar wat jy sê, maar 'n leier moet 'n voorbeeld stel. En in 'n "team sport"
> moet hy 'n strategie en veg-gees hê.
>
> Hansie en Clive Rice is goei voorbeel van wat 'n kaptein moet wees.
>
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:eb5b33tempc8ndf9tj9elr9g0d04r1s3ce@4ax.com...
>> On Mon, 30 Apr 2007 08:38:29 +1000, "ekke" wrote:

>>> Graeme Smith is 'n doos.
>

>> Wat maak dit die res van die spelers beter?
>> Besef jy hoeveel blankes het in die finals gespeel?
>> So daar val ons argument oor die kwota stelsel ook plat.
>> Moes Smith die game vir almal wen?
>> Hierdie is geen verdediging vir Graeme Smith nie maar slegs
>> 'n uitwysing dat jy nie mbeki alleen kan kritiseer as die hele
>> regering korrup is nie.
>> En ek is geen krieket aanhanger nie. Een ou gooi 'n bal en 'n ander
>> slaan dit terug. Een ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug. Een
>> ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug - en so hou dit aan tot
>> vervelens toe. Verbeeldinglose spel.

>> My redenasie gaan slegs oor die eerste deel van wat ek geskryf het
>> want dit is feite - die tweede is slegs persoonlike opinie.



>

Soos om die beroepswedders te laat besluit watter kant gaan wen?!?
Jy's mos besig om kak te praat. Die wêreld lag vir jou, en 'n
nie-krieketaanhanger sê dit vir jou. Iemand wat vir betaling sy span
oorreed om te verloor, noem jy 'n goeie voorbeeld van wat 'n kaptein
moet wees!
Miskien moet jy eers leer hoe usenet werk. Watter kant van 'n brief jy
'n antwoord plaas. Je gee sommer die antwoorde eer die vrae gevra
word.
Re: krieket [boodskap #113951 is 'n antwoord op boodskap #113950] Di, 01 Mei 2007 21:08 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek bedoel sy veggees wanneer hy nie vir geld gespeel het nie.
Ek plaas die antwoord eerste want jy weet mos watter kak jy geskryf het.

"Dave" skryf in boodskap news:64rd3312eoi7rna9vss1k2grhkr2gkjo73@4ax.com...
> On Tue, 1 May 2007 07:39:37 +1000, "ekke" wrote:
>
>> Waar wat jy sê, maar 'n leier moet 'n voorbeeld stel. En in 'n "team
>> sport"
>> moet hy 'n strategie en veg-gees hê.

>> Hansie en Clive Rice is goei voorbeel van wat 'n kaptein moet wees.



>> "Dave" wrote in message
>> news:eb5b33tempc8ndf9tj9elr9g0d04r1s3ce@4ax.com...
>>> On Mon, 30 Apr 2007 08:38:29 +1000, "ekke" wrote:
>
>>>> Graeme Smith is 'n doos.
>>
>
>>> Wat maak dit die res van die spelers beter?
>>> Besef jy hoeveel blankes het in die finals gespeel?
>>> So daar val ons argument oor die kwota stelsel ook plat.
>>> Moes Smith die game vir almal wen?
>>> Hierdie is geen verdediging vir Graeme Smith nie maar slegs
>>> 'n uitwysing dat jy nie mbeki alleen kan kritiseer as die hele
>>> regering korrup is nie.
>>> En ek is geen krieket aanhanger nie. Een ou gooi 'n bal en 'n ander
>>> slaan dit terug. Een ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug. Een
>>> ou gooi 'n bal en 'n ander slaan dit terug - en so hou dit aan tot
>>> vervelens toe. Verbeeldinglose spel.
>
>>> My redenasie gaan slegs oor die eerste deel van wat ek geskryf het
>>> want dit is feite - die tweede is slegs persoonlike opinie.
>
>
>

>
> Soos om die beroepswedders te laat besluit watter kant gaan wen?!?
> Jy's mos besig om kak te praat. Die wêreld lag vir jou, en 'n
> nie-krieketaanhanger sê dit vir jou. Iemand wat vir betaling sy span
> oorreed om te verloor, noem jy 'n goeie voorbeeld van wat 'n kaptein
> moet wees!
> Miskien moet jy eers leer hoe usenet werk. Watter kant van 'n brief jy
> 'n antwoord plaas. Je gee sommer die antwoorde eer die vrae gevra
> word.
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:52:20 MGT 2024