Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Gevlude eiers
Gevlude eiers [boodskap #11] So, 20 Mei 2018 08:41
Boerekok  is tans af-lyn  Boerekok
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 0
Volle Lid
GEVULDE EIERS

6 eiers
60 ml mayonnaise, maaskaas met room of ongegeurde jogurt (1/4 k)
50 g grof gerasperde cheddar-kaas (1/2 k)
1 uitjie
sout
peper

Kook die eiers tot hard, dop dit af en halveer dit oorlangs. Skep die eiergele versigtig uit en maak dit fyn. Voeg die kaas en ui by asook sout en peper na smaak. Meng dit goed. Skep die mengsel in 'n spuitsak en spuit rosette in die eierwithelftes. Of skep die vulsel met 'n teelepel in die eierwitte.

Lewer 12 happies.
Vorige onderwerp: Geelrys
Volgende onderwerp: Groente Kerrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:19:18 MGT 2024