Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Huiskoop / verkoop
Huiskoop / verkoop [boodskap #109080] Di, 21 Februarie 2006 10:07 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter nie
die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan die huis
sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.

My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens

Groete

Riaan
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109082 is 'n antwoord op boodskap #109080] Di, 21 Februarie 2006 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 Feb 2006 12:07:21 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter nie
> die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan die huis
> sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
>
> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
> 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
> minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
> Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
> vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens

Sover ek regstudies kan onthou, is daar 'n regsbeginsel in SA reg wat
voorsiening maak vir verborge gebreke in vaste strukture - gebreke wat
ten tyde van die koop daar was, verskuild was en waarvan die koper nie
ingelig is nie.

Ek verbeel my al ek kan onthou dat die remedie dan 'n verlaagde
koopprys is.
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109087 is 'n antwoord op boodskap #109080] Di, 21 Februarie 2006 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
-----Hierdie ding het 'n groter klomp komplikasies as bloot net die prys
tussen die koper en die verkoper. die vorige eienaar het bedrog gepleeg
teenoor die munisipaliteit in die dat jy belasting betaal per vk meter van
jou fondasies. Die ou het dus vir hoe lank te min betaal. Die
munisipaliteit kan hom looi, plus rente. En hom dwing om die strukture of
af te breek as dit nie aan die regulasies voldoen nie, of so nie moet die
eienaar volledige planne wat die aanbouings insluit, indien [dis nou as die
strukture wettig is en die Raad is vergewensgesind!]
>
> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
> 'n bank gewerk,
----Hierdie is presies hoekom enige mens wat 'n eiendom by 'n ander wil
koop, die moeite moet doen om afskrifte van die nuutste bouplanne in die
hande te kry. As jy dit nie self kan 'lees' nie, gaan vra iemand wat kan
en bepaal of dit wat op die plan is, wel op die erf staan. As jy dit nie
het nie en daar's verskille, dan gaan jy assuransieprobleme optel want as
die gebou bv sou afbrand, gaan hulle net uitbetaal wat op die bouplan is.
en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
> minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
> Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
> vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
-----Ek sou reken die vorige eienaar en sy verkoopsagent is verantwoordelik.
Die ou wat gekoop het, het mos betaal vir wat daar op die grond staan. As
daar daarvan afgebreek moet word, dan moet hulle hom uitbetaal vir sy
verkleinde eiendom en as hulle besluit om sy geld terug te gee, betaal hulle
vir alle koste deur hulle veroorsaak. Ek dink hy moet by sy prokureur
uitkom.....
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109114 is 'n antwoord op boodskap #109080] Wo, 22 Februarie 2006 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
HOe het die bank dit agtergekom. Die planne is nie
deel van vereiste papierwerk by verband registrasie nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
>
> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
> 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
> minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
> Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
> vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109129 is 'n antwoord op boodskap #109080] Wo, 22 Februarie 2006 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise onder
R500000?

"Riaan" skryf in boodskap news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
>
> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
> 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
> minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
> Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
> vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109132 is 'n antwoord op boodskap #109129] Wo, 22 Februarie 2006 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Huispryse het so skerp gestyg die laaste 2 jaar dat ek wonder hoeveel huise
daar nog in die mark is vir minder as daai bedrag. Help seker 'n ou as jy 'n
woonstel wil koop

"Deneile" skryf in boodskap news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise onder
> R500000?
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
>> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
>> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
>> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.

>> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent
>> en 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet
>> hy of minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat
>> kanseleer. Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders
>> blyplek moet vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens


>> Groete


>> Riaan

>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109133 is 'n antwoord op boodskap #109132] Wo, 22 Februarie 2006 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hier begin 'n 2slpk, 1 toilet & bad, 1 toilet, open plan kombuis, sitkamer +
garage by 1.5miljoen bok koppe!

"Riaan" skryf in boodskap news:1140604780.696189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Huispryse het so skerp gestyg die laaste 2 jaar dat ek wonder hoeveel
> huise daar nog in die mark is vir minder as daai bedrag. Help seker 'n ou
> as jy 'n woonstel wil koop
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise
>> onder R500000?


>> "Riaan" wrote in message
>> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
>>> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
>>> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
>>> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
>
>>> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent
>>> en 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet
>>> hy of minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat
>>> kanseleer. Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders
>>> blyplek moet vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
>
>
>>> Groete
>
>
>>> Riaan
>


>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109146 is 'n antwoord op boodskap #109129] Wo, 22 Februarie 2006 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoog tyd.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise onder
> R500000?
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
>> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
>> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
>> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.
>>
>> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent en
>> 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet hy of
>> minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat kanseleer.
>> Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders blyplek moet
>> vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Riaan
>>
>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109155 is 'n antwoord op boodskap #109129] Do, 23 Februarie 2006 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit gaannie help nie, erwe kos nou al meer as 500000.
Het jy gesien van daai nuwe ontwikkeling buite PTA, Riverview
plaasontwikkeling, klink na
die regte keuse as die geraas te veel raak

"Deneile" skryf in boodskap news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise onder
> R500000?
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis kom
>> inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank egter
>> nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is aangebou aan
>> die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien het.

>> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent
>> en 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet
>> hy of minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat
>> kanseleer. Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders
>> blyplek moet vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens


>> Groete


>> Riaan

>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109156 is 'n antwoord op boodskap #109133] Do, 23 Februarie 2006 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy bly seker in Clifton of Balito of in Woodhill

"Deneile" skryf in boodskap news:dthfna$t56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier begin 'n 2slpk, 1 toilet & bad, 1 toilet, open plan kombuis, sitkamer
> + garage by 1.5miljoen bok koppe!
>
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1140604780.696189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Huispryse het so skerp gestyg die laaste 2 jaar dat ek wonder hoeveel
>> huise daar nog in die mark is vir minder as daai bedrag. Help seker 'n ou
>> as jy 'n woonstel wil koop


>> "Deneile" wrote in message
>> news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise
>>> onder R500000?
>
>
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis
>>>> kom inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank
>>>> egter nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is
>>>> aangebou aan die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien
>>>> het.
>>
>>>> My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n agent
>>>> en 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word dan moet
>>>> hy of minder vir die plek betaal, of hy moet die hele transaksie laat
>>>> kanseleer. Indien hy die transaksie laat kanseleer en eers weer elders
>>>> blyplek moet vind, wie is vernadwoordelik vir die trek kostes ens
>>
>>
>>>> Groete
>>
>>
>>>> Riaan
>>
>
>


>
Re: Huiskoop / verkoop [boodskap #109162 is 'n antwoord op boodskap #109156] Do, 23 Februarie 2006 05:55 Na vorige boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nope Franschhoek

"Otterkop" skryf in boodskap news:kvSdnXuV2t_6o2De4p2dnA@is.co.za...
> Jy bly seker in Clifton of Balito of in Woodhill
>
> "Deneile" wrote in message
> news:dthfna$t56$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier begin 'n 2slpk, 1 toilet & bad, 1 toilet, open plan kombuis,
>> sitkamer + garage by 1.5miljoen bok koppe!



>> "Riaan" wrote in message
>> news:1140604780.696189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Huispryse het so skerp gestyg die laaste 2 jaar dat ek wonder hoeveel
>>> huise daar nog in die mark is vir minder as daai bedrag. Help seker 'n
>>> ou as jy 'n woonstel wil koop
>
>
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:dthc3r$kt4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wat dink julle van Trevor se besluit op geen oordragkostes vir huise
>>>> onder R500000?
>>
>>
>>>> "Riaan" wrote in message
>>>> news:1140516122.205864@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> > Ek het 'n vriend wat sopas 'n huis gekoop het. Die bank het die huis
>>>> > kom inspekteer, en die lening is aan hom toegestaan. Nou wil die bank
>>>> > egter nie die "wins" aan die verkoper oorbetaal nie want daar is
>>>> > aangebou aan die huis sonder dat die verkoper planne daarvoor ingedien
>>>> > het.
>>>
>>>> > My vriend redeneer dit is nie sy probleem nie want hy het deur 'n
>>>> > agent en 'n bank gewerk, en as die strukture dus afgebreek moet word
>>>> > dan moet hy of minder vir die plek betaal, of hy moet die hele
>>>> > transaksie laat kanseleer. Indien hy die transaksie laat kanseleer en
>>>> > eers weer elders blyplek moet vind, wie is vernadwoordelik vir die
>>>> > trek kostes ens
>>>
>>>
>>>> > Groete
>>>
>>>
>>>> > Riaan
>>>
>>
>
>


>
Vorige onderwerp: baie swart mense en baie geld?
Volgende onderwerp: Moeiliker, swakker en stadiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 07:58:33 MGT 2024