Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #109001] Sa, 18 Februarie 2006 20:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spreek ons spanne vooraf af wie gaan wen?
Die twee spanne wat verlede week verloor het, wen toe hierdie week, en die
drie spanne wat verlede week gewen het, verloor toe hierdie week.
Daar is 'n slang in die gras....
--

Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: Bulle! Bulle!
Volgende onderwerp: Trappe van vergelyking ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:17:58 MGT 2024