Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - Suidwester
Rugby - Suidwester [boodskap #108279] Ma, 23 Januarie 2006 09:27 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108284 is 'n antwoord op boodskap #108279] Ma, 23 Januarie 2006 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die nuus op DStv se kanaal 20 gesien. Wonderlik! Na ons skenking
van die Curriebeker aan die Vrystaat, is dit hoog tyd dat die manne moet
begin vinger trek. Of hulle egter NZ se houvas op die S14 gaan seermaak,
sal die tyd leer. Die Bulle miskien, maar dan moet hulle leer hoe om
oorsee te wen. Ek dink self die probleem lê dieper in SA rugby. Saam
met Jake White se invloed, speel die manne patroontjierugby en is daar nie
veel plek meer vir 'n denkende speler nie. Kyk mooi na sie NZ'se spanne se
wedstryde en jy sal duidelik sien hoe verander hulle van taktiek. Hier by
ons word die manne se koppe voor die wedstryde ingekliek op 'n moerse
verdedigingspatroon a la Jakkie Wit en as hulle 'n bal kry om mee aan te
val, dan gaan staan die hele agterlyn en skree: 'Duuh???

"Riaan" skryf in boodskap news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA
> spanne doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die
> reeks
>
Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108286 is 'n antwoord op boodskap #108279] Ma, 23 Januarie 2006 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super 14 -
maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>
Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108289 is 'n antwoord op boodskap #108286] Di, 24 Januarie 2006 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou denke is jou denke! Jy baseer alles op 'n geskenkte oorwinning in die
Curriebeker, maar S14 is nie dieselfde vlak rugby nie. Dis veel vinniger
en meer fisies. Ek moet egter met jou saamstem dat nie een span veel van
'n kans het nie, maar die Cheetahs is definitief nie die top SA span nie.
Die geskiedenis het bewys dat enige nuwe span in die S12/14 of wat ookal jy
dit wil noem, neem 'n paar seisoene net om op spoed te kom voor hulle 'n
merk begin maak. Maar wie is ek om die Vrystaat se 'Walter die
Wonderman'-optimisme na een sukses te demp? Dit gaan terug na die Bybelse
tyd toe, toe op die ater geslaan is en die manne deurgestap is. Die
platvelders glo vas Rassie is hul rugby-messias en die wonderwerk géén
kom......dit gaan egter 13 wonderwerke vra. Arme Rassie!!

"Annette" skryf in boodskap news:hK2dnQWpjowZkUjeRVn-sQ@is.co.za...
> Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super 14 -
> maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Riaan" skryf in boodskap news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
>> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
>> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
>> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>
Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108293 is 'n antwoord op boodskap #108289] Wo, 25 Januarie 2006 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ten minste het die Cheetahs teen die ander nuwe Super 14 span oorsee
gaan speel vir opwarming - 'n slim besluit .

--
Groetnis
Annette
> Jou denke is jou denke! Jy baseer alles op 'n geskenkte oorwinning in die
> Curriebeker, maar S14 is nie dieselfde vlak rugby nie. Dis veel vinniger
> en meer fisies. Ek moet egter met jou saamstem dat nie een span veel van
> 'n kans het nie, maar die Cheetahs is definitief nie die top SA span nie.
> Die geskiedenis het bewys dat enige nuwe span in die S12/14 of wat ookal jy
> dit wil noem, neem 'n paar seisoene net om op spoed te kom voor hulle 'n
> merk begin maak. Maar wie is ek om die Vrystaat se 'Walter die
> Wonderman'-optimisme na een sukses te demp? Dit gaan terug na die Bybelse
> tyd toe, toe op die ater geslaan is en die manne deurgestap is. Die
> platvelders glo vas Rassie is hul rugby-messias en die wonderwerk géén
> kom......dit gaan egter 13 wonderwerke vra. Arme Rassie!!
> "Annette" wrote in message
> news:hK2dnQWpjowZkUjeRVn-sQ@is.co.za...
>> Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super
>> 14 -
>> maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
>>> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
>>> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
>>> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>>
>
Re: Rugby - Suidwester [boodskap #108294 is 'n antwoord op boodskap #108293] Wo, 25 Januarie 2006 07:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg, veral aangesien hulle as span nog nie oorsee was nie. Dieselfde
is natuurlik waar vir die ander span ook want hulle begin nou ook in die
S14.

"Annette" skryf in boodskap news:vqOdndDUFbhplkrenZ2dnUVZ_tmdnZ2d@is.co.za...
> Wel, ten minste het die Cheetahs teen die ander nuwe Super 14 span oorsee
> gaan speel vir opwarming - 'n slim besluit .
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> Jou denke is jou denke! Jy baseer alles op 'n geskenkte oorwinning in die
>> Curriebeker, maar S14 is nie dieselfde vlak rugby nie. Dis veel
>> vinniger
>> en meer fisies. Ek moet egter met jou saamstem dat nie een span veel
>> van
>> 'n kans het nie, maar die Cheetahs is definitief nie die top SA span nie.
>> Die geskiedenis het bewys dat enige nuwe span in die S12/14 of wat ookal jy
>> dit wil noem, neem 'n paar seisoene net om op spoed te kom voor hulle 'n
>> merk begin maak. Maar wie is ek om die Vrystaat se 'Walter die
>> Wonderman'-optimisme na een sukses te demp? Dit gaan terug na die Bybelse
>> tyd toe, toe op die ater geslaan is en die manne deurgestap is. Die
>> platvelders glo vas Rassie is hul rugby-messias en die wonderwerk géén
>> kom......dit gaan egter 13 wonderwerke vra. Arme Rassie!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:hK2dnQWpjowZkUjeRVn-sQ@is.co.za...
>>> Ek dink Rassie se Cheetahs het die beste kans om iewers te kom in Super
>>> 14 -
>>> maar ek dink nog steeds geen SA span gaan die halfeindronde haal nie.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Riaan" wrote in message
>>> news:1138008142.888883@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>>> Weet nie of julle die Rapport daar by julle kry nie, indien nie glo ek jy
>>>> sal bly wees om te hoor dat die Bulle die afgelope 2 Saterdae die Cats en
>>>> die Stormers in hulle opwarmings wedstryde gewen het. Ek hoop die SA spanne
>>>> doen hierdie jaar beter en breek so bietjie NZ se houvas op die reeks
>>>
>
Vorige onderwerp: 'n Sprankie hoop
Volgende onderwerp: Sokker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:49:54 MGT 2024