Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Uit Huisgenotjies
Uit Huisgenotjies [boodskap #104131] Di, 28 Junie 2005 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog is?
Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
--
Groetnis
Annette
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104137 is 'n antwoord op boodskap #104131] Wo, 29 Junie 2005 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skurf maar goed.

"Annette" skryf in boodskap news:d9qrv9$dre$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog
> is?
> Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
> Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104138 is 'n antwoord op boodskap #104131] Wo, 29 Junie 2005 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dag jy lees nie die Huisgenoot nie?

"Annette" skryf in boodskap news:d9qrv9$dre$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog
> is?
> Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
> Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104140 is 'n antwoord op boodskap #104138] Wo, 29 Junie 2005 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit hierdie week gekoop omdat ek meer oor soduko wou lees, en omdat
'n vriendin se prentjie daarin verskyn.
Toe lees ek maar Huisgenotjies ook.
Ek weet nie/ kan nie onthou wat in die res van die boek is nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:hr-dnTACoqNqxF_fRVn-hw@is.co.za...
> Ek dag jy lees nie die Huisgenoot nie?
> "Annette" wrote in message
> news:d9qrv9$dre$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog
>> is?
>> Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
>> Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104142 is 'n antwoord op boodskap #104138] Wo, 29 Junie 2005 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai, Suidwester, jy weet tog niemand koop ooit die Huisgenoot nie, al is
dit die beste verkoper onder die tydskrifte in SA.

Ons het paar weke gelede besoek gehad uit SA. Toe hulle vra wat hulle vir my
kan saambring, sê ek die Huisgenoot... Ag, hulle kon dit eintlik gelos het,
soveel afgewaterde skinderstories...

Wat is die beste Afrikaanse tydskrif op die rak? Ek het De Kat altyd geniet,
hoewel hy soms net té Cecile-Cilliers-rig was. Sarie was goed, hoewel daar
te veel wyfiedinge in was... Was daar ooit 'n Afrikaanse manstydskrif?

Bestaan Loslyf nog? Is hy nog vol tiete, of het hy die Scope se pad gevolg?
Ja, één sekstydskrif is genoeg...

"Suidwester" skryf in boodskap news:hr-dnTACoqNqxF_fRVn-hw@is.co.za...
> Ek dag jy lees nie die Huisgenoot nie?
> "Annette" wrote in message
> news:d9qrv9$dre$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog
>> is?
>> Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
>> Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104144 is 'n antwoord op boodskap #104131] Wo, 29 Junie 2005 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Jonas, ek het glad nie probleempies nie.
Ek los een op eerste ding in die offend, dan is my kop lekker los vir die
res van die dag.
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:d9tvbg$gkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hi Annette - hier's 'n handige adres vir die Soduko-probleempies:
> http://www.soduko.org.uk/
>
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104146 is 'n antwoord op boodskap #104140] Wo, 29 Junie 2005 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette - hier's 'n handige adres vir die Soduko-probleempies:
http://www.soduko.org.uk/
Re: Uit Huisgenotjies [boodskap #104152 is 'n antwoord op boodskap #104142] Do, 30 Junie 2005 08:59 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees meestal die motortydskrifte, toepaslike natuurtydskrifte en
interessante goete soos Popular Mechanics. Dan is daar wapentydskrif soos
die Magnum wat myns insiens sekerlik amper die beste leesstof in die land
is, behalwe vir die WEG....Afrikaanse natuurtydskrif wat baie, baie goed is.
Die sekstydskrifte het ietwat verdwyn want sedert dit wettig is om koolblare
te publiseer, stel niemand eintlik meer belang nie, want almal weet mos nou
hoe lyk dit! Ongelukkig weet almal ook nou dat daai deng so oop en bloot
meer gevaarlik as lekker lyk en vry almal nou weer in die donker of met die
oë styf toegeknyp....

"Max" skryf in boodskap news:42c2b782$0$57878$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Haai, Suidwester, jy weet tog niemand koop ooit die Huisgenoot nie, al is
> dit die beste verkoper onder die tydskrifte in SA.
>
> Ons het paar weke gelede besoek gehad uit SA. Toe hulle vra wat hulle vir
> my
> kan saambring, sê ek die Huisgenoot... Ag, hulle kon dit eintlik gelos
> het,
> soveel afgewaterde skinderstories...
>
> Wat is die beste Afrikaanse tydskrif op die rak? Ek het De Kat altyd
> geniet,
> hoewel hy soms net té Cecile-Cilliers-rig was. Sarie was goed, hoewel daar
> te veel wyfiedinge in was... Was daar ooit 'n Afrikaanse manstydskrif?
>
> Bestaan Loslyf nog? Is hy nog vol tiete, of het hy die Scope se pad
> gevolg?
> Ja, één sekstydskrif is genoeg...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:hr-dnTACoqNqxF_fRVn-hw@is.co.za...
>> Ek dag jy lees nie die Huisgenoot nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:d9qrv9$dre$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Pieter: Jan, het jy gehoor Koos het geval uit 'n boom wat 30 meter hoog
>>> is?
>>> Jan: Nee. Hy lê seker nou in die hospitaal?
>>> Pieter: Nee. Hy het net 'n meter hoog geklim toe sy voet gly en hy val.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Vorige onderwerp: Vrye Weekblad
Volgende onderwerp: Harry Potter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:39:43 MGT 2024