Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Landbou & veeteelt » Kan iemand help asb?
Kan iemand help asb? [boodskap #103021] Vr, 13 Mei 2005 08:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in SA,
waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
Iemand in NZ wil weet.
--
Groetnis
Annette
Re: Kan iemand help asb? [boodskap #103022 is 'n antwoord op boodskap #103021] Vr, 13 Mei 2005 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
AS daar met karakoele geboer word in SA, dan sal dit sekerlik net in die
Namakwaland wees, maar die werklike plek is by ons Namibiƫ, by name Swakara.
Soek Swakara op google en ek is seker jy gaan by die Namibiese organisasie
uitkom. Sover ek weet, word die pelse deur die korporasie namens die boere
bymekaargemaak [word gepers en in pakke verpak en na die korporasie gestuur]
wat dit dan in London op veilings aan pelseniers verkoop.

"Annette" skryf in boodskap news:d61qao$8sl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in
> SA,
> waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
> Iemand in NZ wil weet.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kan iemand help asb? [boodskap #103026 is 'n antwoord op boodskap #103021] Vr, 13 Mei 2005 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het toe vir jou die website gaan kyk: www.agra.com.na Dis die regte
plek om al die nodige inligting te kry. Ek het die London verkeerd gehad,
dit was in die ou jare. Deesdae is dit Kopenhagen.

"Annette" skryf in boodskap news:d61qao$8sl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek soek webblaaie waar inligting verkry kan word re karakoelboerdery in
> SA,
> waarheen ons uitvoer, en wat word met die pelse gedoen.
> Iemand in NZ wil weet.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kan iemand help asb? [boodskap #103071 is 'n antwoord op boodskap #103026] Sa, 14 Mei 2005 18:58 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Probeer
http://www.statssa.gov.za/additional_services/agriculture/de fault.asp
Groete
Joeboy
Vorige onderwerp: Skelm wynmakers
Volgende onderwerp: Regering sal landbou nie help met kragpryse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:34:51 MGT 2024