Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Nederlands na Afrikaans
Nederlands na Afrikaans [boodskap #100493] Di, 30 November 2004 05:52 na volgende boodskap
th...  is tans af-lyn  th...
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!

Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.

Ek besoek nie meer so gereeld nie, weens werksomstandighede. VREK
besig om "Die Akker" se rekenaarstelsels aan't gang te hou!

Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:

"Onweerstaanbare honde"

en

"Onweerstaanbare katte"

Engelse ekwivalent is: "Irresitable Dogs" en "Irresistable Cats"

Dankie vir julle moeite.

Net so 'n inkleur prentjie:
My dogter en haar man werk nou in Engeland. Sy werk by 'n uitgwerey
wat allerhande geskenkboekies publiseer in verskeie tale, en nou't
hulle iets na Nederlands vertaal met hierdie twee titels, maar die
"Onweerstaanbaar" is te lank om in die titelposisie op die buiteblad
te pas.

Groetnis vannaffie 'Bos.

Thys de Wet
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100494 is 'n antwoord op boodskap #100493] Di, 30 November 2004 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Thys!!

Wat van Skatlike of skattige?
Ek weet egter nie of die Nederlanders dit gbruik nie.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:f962251f.0411292151.1cff33c9@posting.google.com...
> Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!
>
> Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.
>
> Ek besoek nie meer so gereeld nie, weens werksomstandighede. VREK
> besig om "Die Akker" se rekenaarstelsels aan't gang te hou!
>
> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
>
> en
>
> "Onweerstaanbare katte"
>
> Engelse ekwivalent is: "Irresitable Dogs" en "Irresistable Cats"
>
> Dankie vir julle moeite.
>
> Net so 'n inkleur prentjie:
> My dogter en haar man werk nou in Engeland. Sy werk by 'n uitgwerey
> wat allerhande geskenkboekies publiseer in verskeie tale, en nou't
> hulle iets na Nederlands vertaal met hierdie twee titels, maar die
> "Onweerstaanbaar" is te lank om in die titelposisie op die buiteblad
> te pas.
>
> Groetnis vannaffie 'Bos.
>
> Thys de Wet
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100495 is 'n antwoord op boodskap #100494] Di, 30 November 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:coh3mg$20a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hallo Thys!!
>
> Wat van Skatlike of skattige?
> Ek weet egter nie of die Nederlanders dit gbruik nie.
>
>
Ja! Ons gebruik die woorde: schattig (skattige).
Groete,

Corné.
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100496 is 'n antwoord op boodskap #100495] Di, 30 November 2004 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar beteken dit "oulik" soos in Afrikaans?

--
Groetnis
Annette

"Corné" skryf in boodskap news:41ac1d6b$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:coh3mg$20a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hallo Thys!!
>>
>> Wat van Skatlike of skattige?
>> Ek weet egter nie of die Nederlanders dit gbruik nie.
>>
>>
> Ja! Ons gebruik die woorde: schattig (skattige).
> Groete,
>
> Corné.
>
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100504 is 'n antwoord op boodskap #100493] Di, 30 November 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf

> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
> "Onweerstaanbare katte"
>
> Engelse ekwivalent is: "Irresitable Dogs" en "Irresistable Cats"

Die ander woord in ons Nederlandse woordeboek is "verleidelik,"
wat ook nie veel help nie.
Hoeveel letters is die maksimum toelaatbaar?
Wat van "aanloklike honde/katte." Maar dit sal afhang daarvan
of, in die storie, die idee van "onweerstaanbaarheid" 'n aktiewe
rol speel. Ek vermoed dat die storie wel sal staatmaak op die
"onweerstaanbaarheid" van die honde en katte. Dan kan hulle
miskien verbykom met die woord "aantreklik" wat iets van
die magnetiese in hom het.

Gloudina
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100508 is 'n antwoord op boodskap #100496] Di, 30 November 2004 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nederlanders gebruik "leuk" vir oulik.

"Annette"
> Maar beteken dit "oulik" soos in Afrikaans?
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100509 is 'n antwoord op boodskap #100493] Di, 30 November 2004 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Thys! (Ek het gedog jy was dalk al die tyd ook net nog 'n
DD-persoonlikheid - so lanklaas van jou gehoor!)

In Nederlands is dit gewoon "onweerstaanbare honden" en "onweerstaanbare
katten".

"Thys de Wet"
> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
>
> en
>
> "Onweerstaanbare katte"
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100513 is 'n antwoord op boodskap #100509] Di, 30 November 2004 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Nov 2004 17:14:33 +0100, "Max" wrote:

> Hallo Thys! (Ek het gedog jy was dalk al die tyd ook net nog ´n
> DD-persoonlikheid - so lanklaas van jou gehoor!)
>
> In Nederlands is dit gewoon "onweerstaanbare honden" en "onweerstaanbare
> katten".
>
> "Thys de Wet"
>> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:

>> "Onweerstaanbare honde"

>> en

>> "Onweerstaanbare katte"
>

LOL... ek het sò lanklaas as Thys geskryf,
dat ek bang was julle vergeet vir Thys, Max:-)
So, ek moes julle weer aan 'Thys' herinner:-)

DD
Re: Nederlands na Afrikaans [boodskap #100515 is 'n antwoord op boodskap #100493] Di, 30 November 2004 19:18 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Nov 2004 21:52:00 -0800, th...@sun.ac.za (Thys de Wet) wrote:

> Hi daar al julle bewoners/bewakers van hierdie groep!
>
> Lekker om nog die ou "gesigte" hier te sien.
>

Thys, so lekker om jòu stem weer te hoor:-)
Hàllo, en welkom terug...! Ek hoop dit is nou terug, soos in terug.
Weetookie of dit sal helpie, die nuusgroep is besig om die gees te
gee. Die antie slaag daarin...aanhouer wen.

>
> Ek soek egter die volgende ekwivalent/ goeie Nederlandse woorde vir:
>
> "Onweerstaanbare honde"
>
> en
>
> "Onweerstaanbare katte"

Heelwaarskynlik sal die Suidwester en die Kanadees
die name probeer opeis. Tipies...:-(

>
> Groetnis vannaffie 'Bos.
>
> Thys de Wet

Die Onweerstaanbare
Vorige onderwerp: information about afrikaans courses
Volgende onderwerp: Learn Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:27:43 MGT 2024