Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » NASA en God
Re: NASA en God [boodskap #117145 is 'n antwoord op boodskap #117137] Do, 08 Mei 2008 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 08 May 2008 15:01:40 +0200, Ferdi wrote:

> Dis dieselfde vraag as "wat is agter die sterre". Dit maak 'n mens mal
> en ek vermoed al wat ons met ons breins daaraan kan doen, is om dit 'n
> wiskundige teken te gee. Ons sal dit emosioneel nooit kan verstaan nie
> want ons emosionele begrip het het binne die perke van begin en einde
> ontwikkel.

omdat ons dimensioneel gebind is.
Re: NASA en God [boodskap #117466 is 'n antwoord op boodskap #117093] Wo, 28 Mei 2008 11:54 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 6 May 2008 16:11:46 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:ush0241rp4fepfqu6vmldgg550ahmdtcle@4ax.com...

>
>
>>> Duh. Die son draai nie om die aarde nie. Die son staan anyway altyd
>>> stil in verhouding tot die aarde.
>
>

>> Dit was woorde wat gebruik was in 'n tyd toe daar nog geglo is
>> dat die aarde die middelpunt van die heelal is, en die son om die
>> aarde draai. Met dit in ag genome behoort daardie woorde
>> geen vrae te ontlok nie.

>
> 'n Tong in die kies opmerking: Die aarde IS in die middelpunt van die
> heelal. In watter rigting en teen watter snelheid jy ook sou beweeg, daar
> is geen einde nie - alle kante is ewe ver!!! Maar dit geld natuurlik ipso
> facto van elke ander hemelligaam.
>
>
>

toe ek nou soek na 'n brief van Riaan waarop ek wou voortborduur,
het ek weer hierop afgekom. Toe wonder ek van watter kante
jy gepraat het, Torreke:-)
Vorige onderwerp: My Probleem met die Bybel
Volgende onderwerp: Re: Kliek hier..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:24:22 MGT 2024