Supertaal - RDF-voer
http://gesellig.co.za/
Skoonmaker help die dokter
http://gesellig.co.za/mv/msg/48801/144356/#msg_144356
Dokter vra Koos moet 'n ogie oor sy pasiënte hou want hy moet uitgaan.
Volgende dag vra Dokter vir Koos: "en hoe het dit gegaan?"
Koos: "Daar was 3 pasiënte. Een het gehoes en ek het hom Benylin gegee."
Dokter: "Goed so Koos, en die ander?"
Koos: "Die ander pasiënt het gekla oor allergieë en ek het hom Allergex gegee."
Dokter: "En die laaste pasiënt?"
Koos: "Dit was 'n vrou, sy het ingekom, kaal uitgetrek en op die ondersoektafel gaan lê en gesê, "ek het vier jaar laas 'n man gesien".
Dokter: "O, hell Koos en wat doen jy toe?"
Koos: "Toe gooi ek oogdruppels in haar oë!"]]>Jan die Man2024-01-07T10:52:09-00:00Re: Beurtkrag
http://gesellig.co.za/mv/msg/28380/143087/#msg_143087
]]>Jan die Man2023-09-06T05:45:30-00:00Hoe weet jy jy kom van Brakpan af?
http://gesellig.co.za/mv/msg/47395/142949/#msg_142949
1. Die Halloween-pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.
2. Jy laat jou 12 jarige dogter toe om voor haar kinders te rook.
3. Jy is al drie keer getroud, maar jou skoonouers bly dieselfde.
4. Die grootste dorp wat jy al besoek het is Liquour City.
5. Jou bure dink jy is 'n speurder, want die polisie bring jou altyd huis toe.
6. Jou karre word nooit gesteel nie, wat daar is twee karwagte in jou huisgesin.
]]>Jan die Man2023-08-24T09:19:50-00:00Re: Huishulp
http://gesellig.co.za/mv/msg/47033/142590/#msg_142590
"Waarom doen jy dit?" wil die huisvrou dadelik weet.
"Ek vergeet nooit 'n vriend nie", sê die huishulp.
"Dis om dankie te sê vir hoe hy my altyd gehelp het om die skottelgoed skoon te kry!"]]>Jan die Man2023-07-16T07:07:15-00:00Huishulp
http://gesellig.co.za/mv/msg/47033/142589/#msg_142589
"Dis nie ek nie" sê hy, "want ek bel van die werk af."
"Dis ook nie ek nie", sê die ma, "want ek bel ook van die werk af."
"Ek weet nie waaroor die bohaai is nie" sê die huishulp, "want ek bel ook van die werk af!"]]>Jan die Man2023-07-16T07:06:16-00:00Re: Ou ooms met jong vrouens
http://gesellig.co.za/mv/msg/46495/142040/#msg_142040
Hy dink sy jong bruidjie is net winkel toe, maar sy het die ginekoloog gaan besoek.
Die telefoon lui. "Liefie," koer haar stemmetjie. "baie geluk, jy gaan 'n pappie word!"
Stilte. Dan kom dit bewerig: "E...e... wie praat?"
]]>Jan die Man2023-06-04T20:16:28-00:00Ou ooms met jong vrouens
http://gesellig.co.za/mv/msg/46495/142039/#msg_142039
Kan jy glo Dok, my 20-jarige vrou is swanger. Ek het dit nog!"
Dokter: "Kom ek vertel jou 'n storie. 'n Jagter loop in die veld en 'n leeu bestorm hom.
Hy gryp sy sambreel, mik na die leeu, ruk die knoppie, die sambreel maak oop
en die leeu val morsdood neer!"
89-jarige man: "Onmoontlik, iemand moes die leeu geskiet het!"
Dokter: "Presies!!!"]]>Jan die Man2023-06-04T20:14:50-00:00Re: Skoolgrap
http://gesellig.co.za/mv/msg/22743/138684/#msg_138684
Sies Jannie, jy gedra jou nes 'n otjie!"
Jannie kyk verbaas na sy pa.
"Weet jy wat n otjie is?" vra sy pa.
"Ja PA", antwoord Jannie. "Dis die seuntjie van 'n vark."]]>Jan die Man2022-01-06T17:23:35-00:00Re: Beurtkrag
http://gesellig.co.za/mv/msg/28380/138392/#msg_138392
"Hier was gister nog ses biere in die yskas gewees, nou is hier net een oor!" "Wat is jou verskoning?"
Hy skree terug: "Dis Eskom se skuld wat die ligte afgesit het!" "Ek kon nie daai een in die donker sien nie."
]]>Jan die Man2021-11-12T09:27:30-00:00Re: Skoonma is weg
http://gesellig.co.za/mv/msg/31422/138380/#msg_138380
"Skoonma is oorlede - moet ons veras, begrawe of balsem?"
Die ander skoonseun SMS terug: "Moenie 'n kans vat nie - doen al 3!"
]]>Jan die Man2021-11-11T11:41:07-00:00